gaqok.blogg.se

Die groot gedagte pdf
Die groot gedagte pdf





die groot gedagte pdf die groot gedagte pdf

Bemarkers, vervaardigers en kleinhandelaars moet in gedagte hou dat verbruikers nie tussen die funk-sionele en simboliese werksverrigtingdimensies on-derskei wanneer hulle die werksverrigting van hulle toerusting evalueer nie. Verbrui-kers se ondevredenheid met hulle toerusting word dus, vanuit 'n teoretiese oopgunt, deur 'n kombi-na-sie van beide funksionele en simboliese werksver-rigtingdimensies bepaal. Die resultate van die verkennende fak-torontleding toon dat die respondente nie onderskei tussen die funksionele en simboliese werksverrig-tingdimensies van toerusting wat faal nie. Respondente moes die tipe produkmisluk-king aandui. Respondente moes uit 'n lys elektriese huishoudelike produkte 'n item kies wat die meeste ontevredenheid oor 'n tydperk van vier jaar veroor-saak het. 'n Gerieflikheidsteekproef is ge-bruik om vraelyste, wat respondente self voltooi het, in te samel. Die konfirmasie/diskonfirmasie-paradigma (Bearden & Teel, 1983) dien as teoretiese agter-grond vir die studie.

die groot gedagte pdf

In hierdie studie word verbruikers se persepsies van die onklaarraak of defekte werkverrigting (pro-dukmislukking, product failure) van bepaalde groot elektriese huishoudelike toerusting verken en be-skryf.







Die groot gedagte pdf